Ectoparisiticides Listing 2016- 3 months before shearing
Please refer to the list of dip and pour-on products below. These are the ONLY current treatments that may be used during the 3 months prior to shearing Angora goats.
ALL other pour-on and dip products contain active ingridients that result in current unacceptable residues and should NOT be used during the 3 months prior to dipping.
Verwys asb. na die lys van dip en opgietmiddels hieronder. Hierdie is die produkte wat ALLEENLIK gebruik kan word vir Angoras in die laaste 3 maande voor skeertyd, d.w.s. wanneer bokke 'n 3 tot 6 maande vag op het. Hierdie lys van produkte KAN julle gebruik.
Alle ander opgietmiddels en dippe bevat gifstowwe wat NIE kan gebruik word op Angoras gedurende die laaste 3 maande van dip nie.